Description
KOM ONS PROBEER MEKAAR VERSTAAN
Kom ons red ons huwelike en gesinne deur
tyd te maak om mekaar te verstaan en reg
te kommunikeer.
Efésiërs 5:25, 33
“Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, …
… en die vrou moet die man eerbiedig.”
Lesings In Die Reeks
1. Wat elke man van elke vrou en elke vrou van elke man moet weet
2. Kommunikasie
3. Vinnig…Stadig…Stadig
4. Temperamente
Reviews
There are no reviews yet.