Die “Trump” Kaart, deur Walter Veith

R25.00

Language: Afrikaans
Release Date: 2019
Duration: 96 min
Publisher: Amazing Discoveries Africa
Format: Enkel DVD

Description

Het die Trump veldtog ons enigsins nader gebring aan die vervulling van profesie? Met die verkiesing van Donald Trump as die president van Amerika, kan profesie vervulling bereik wanneer Kerk en Staat saamstaan om wette uit te vaardig wat strydig is met die Wet van God, maar wat die eerste dier van Openbaring 13 bevoordeel. Ons is ingelig dat die laaste gebeure vinnig sal volg. Is dit moontlik dat ons die vervulling van profesie sien gebeur en dat Jesus binnekort sal kom op die wolke van die hemel?

Additional information

Weight 0.082 kg
Dimensions 19 × 13.5 × 1.4 cm
Author

Category

Language

Topic

Type

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die “Trump” Kaart, deur Walter Veith”