Die Derde Tempel, deur Walter Veith

R25.00

Language: Afrikaans
Release Date: 2019
Duration: 82 min
Publisher: Amazing Discoveries Africa
Format: Enkel DVD

Description

Sal die bou van die derde tempel die Messias se aardse heerskappy inlei? Of kan dit een van die groot tekens wees waaroor Jesus gewaarsku het, wat, as dit moontlik was, die uitverkorenes sal mislei? Wat het verborge kodes, mistisisme en numerologie met die derde tempel te doen? Professor Walter Veith verduidelik hoekom planne om die derde tempel te bou deel is van ‘n groot valse godsdienstige stelsel wat opgerig word in opposisie met God se verlossingsplan en hoekom ons, nou meer as ooit, Sy Woord ernstig moet studeer.

Additional information

Weight 0.082 kg
Dimensions 19 x 13.5 x 1.4 cm
Author

Category

Language

Topic

Type

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Derde Tempel, deur Walter Veith”