Wonderbaarlik Geskape, deur Walter Veith

R40.00

Language: Afrikaans
Release Date:  2018
Duration:  7.5 Uur
Publisher: Amazing Discoveries Africa
Format: 2 DVD Set

Description

Is suiwelprodukte gesond? Eeue lank is daar aan ons voorgehou dat suiwelprodukte ‘n noodsaaklike komponent van ons diëte behoort uit te maak. Maar dit is alom bekend dat baie nasies suiwel-intolerant is en dat selfs suiwel-tolerante nasies onderworpe is aan baie allergiese reaksies op suiwelprodukte. Nuwe bewyse impliseer suiwel nie alleenlik in allergiese reaksies nie, maar in moontlike dodelike siektes soos osteoporose, lukemia, diabetes en menige ander. Die nuutste wetenskaplike bevindinge en die impak daarvan op ons lewenstylkeuses word bespreek.

Waar moet ons proteïen vandaan kry. Van diere produkte of van plant produkte. Is daar ‘n verskil? Wat is die voordele en nadele?

Waarom maak die Bybel onderskeid tussen rein en onrein diere? Maak dit saak wat ons eet? Kom kyk na wetenskaplike bewyse vir die voorskrifte in die Bybel en hoekom dit tot ons voordeel.

Lesings In Die Reeks:
1. Organiese Tuinbou en Mede Afhanklikheid
2. Rein En Onrein
3. Diereproteïen vs Plantproteïen
4. Wonderbaarlik Gekape
5. Manna Vir Die Gemoed

 

Additional information

Weight 0.163 kg
Dimensions 19 x 13.5 x 1.4 cm
Author

Category

Language

Topic

Type

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wonderbaarlik Geskape, deur Walter Veith”

Your email address will not be published. Required fields are marked *