The Treasure Series – Afrikaans, by Francois du Plessis

R90.00

Language: English
Release Date:  2014
Duration: Minutes
Publisher: Amazing Discoveries
Format: 5 DVD Set

Description

Die reeks begin by Abram en eindig by Noag en die sondvloed. Die laaste lesing word dan ook getitel: Die laaste nag op aarde.

Behalwe vir die interessante geskiedenis van die Agtiende Egiptiese Dinastie, kyk ons ook na sommige hoofstukke in Daniël en Openbaring. Die res van die reeks handel oor onderwerpe soos die wederkoms van Jesus; wat gebeur wanneer mens sterf, en die hemel.

 In hierdie reeks gaan jy die wonders van God se genade opnuut beleef en jou begeerte om hemel toe te gaan sal grootliks vermeerder.

 Lesings in hierdie reeks
1: Abraham In Ur – 25 Minute
2: Josef En Die Hieksos – 24 Minute
3: Moses En Tutmoses I – 22 Minute
4: Moses En Hatshepsut – 24 Minute
5: Moses En Faro – 28 Minute
6: Sfinks Lieg Die Waarheid – 23 Minute
7: Egiptiese Monoteïste – 24 Minute
8: Hetietiese Beskawing – 25 Minute
9: Petra – 26 Minute
10: Fenicië – 30 Minute
11: Assirië 1 – 29 Minute
12: Assirië 2 – 30 Minute
13: Assirië 3 – 27 Minute
14: Qumran – 30 Minute
15: Jerusalem – 31 Minute
16: Babilon – 27 Minutes
17: Medo-Persiese Ryk – 26 Minute
18: Griekse en Romeinse Ryk – 22 Minute
19: Drie Hemele – 36 Minute
20: Lewe Op Ander Planete – 33 Minute
21: Inval Uit Buitenste Ruim – 29 Minute
22: Vier Diere Van Daniël 7 – 27 Minute
23: Die Klein Horinkie – 30 Minute
24: Jesus Koning En Priester – 26 Minute
25: Die Goeie Nuus vd Oordeel – 26 Minute
26: Tekens van Wederkoms – 28 Minute
27: Sewe Gemeentes Deel 1 – 26 Minute
28: Sewe Gemeentes Deel 2 – 29 Minute
29: Sewe Gemeentes Deel 3 – 28 Minute
30: Die Sewe Seëls – 30 Minute
31: Die Seël Van God – 29 Minute
32: Die Klein Boekie – 30 Minute
33: Wet En Genade – 31 Minutes
34: 5 Minute Na Die Dood – 27 Minute
35: Spiritisme – 35 Minute
36: Die Sewe Basuine Deel 1 – 33 Minute
37: Die Sewe Basuine Deel 2 – 29 Minute
38: Die Vrou In Wit – 28 Minute
39: Die Dier Uit Die See – 29 Minute
40: Oorsprong Van Sondag – 32 Minute
41: Merkteken Van Die Dier – 33 Minute
42: Drie Engele Boodskap – 30 Minute
43: Sewe Laaste Plae – 31 Minute
44: Vrou Op Skarlaken Dier – 28 Minute
45: Die 1000 Jaar – 28 Minute
46: Stel Jou Begrafnis Uit – 29 Minute
47: Toets Van Ware Profeet – 26 Minute
48: Die Gees Van Profesie – 24 Minute
49: Tiende – 29 Minute
50: Die Doop – 27 Minute
51: Laaste Nag Op Aarde – 30 Minute

 

Additional information

Weight 0.192 kg
Dimensions 19 x 13.5 x 2 cm
Author

Category

Language

Topic

,

Type

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “The Treasure Series – Afrikaans, by Francois du Plessis”

Your email address will not be published. Required fields are marked *