Jakob Vertel Sy Verhaal Van, deur Francois du Plessis

R70.00

Language: Afrikaans
Release Date:  2017
Duration:   Uur
Publisher: Amazing Discoveries Africa
Format: 4 DVD Set

Description

Jakob het gedink Josef is dood en toe kry hy die goeie nuus dat hy nie net leef nie maar die regeerder van Egipte is. Kom stap saam deur hulle pyn en verlange na mekaar. Wat is die dieper betekenis vir jou en my toe hulle lang pyn van 22 jaar in ‘n blye omhelsing verdwyn het?

Lesings In Die Reeks:

  1. Die jongste van ‘n tweeling
  2. Lensiesop kry ‘n slegte smaak
  3. Jakob bedrieg sy pa en broer en vlug
  4. Die droom van ‘n leer gee hom nuwe moed
  5. Werk 7 jaar vir die verkeerde bruid
  6. Vlug oornag met vrouens en kinders
  7. Versoen met Laban sy skoonpa
  8. Worstelling met God verander sy naam na Israel
  9. Na baie jare omhels hy sy broer Esau
  10. Stoute Dina en haar stoute broers
  11. Tweede besoek aan Betel
  12. Josef se broers haat hom
  13. Josef neem vir sy broers kos
  14. Juda se val en opstanding
  15. Josef die slaaf
  16. Josef die tronkvoël
  17. Word Regeerder in Egipte
  18. Red die wêreld van hongersnood
  19. Josef se broers kom by hom koring koop
  20. Hy sien weer vir Benjamin na 22 jaar
  21. Juda se meesterlike toespraak
  22. Josef maak homself bekend
  23. Jakob en Josef omhels mekaar
  24. Jakob en Josef sterf

 

Additional information

Weight 0.178 kg
Dimensions 19 x 13.5 x 2 cm
Author

Category

Language

Topic

Type

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Jakob Vertel Sy Verhaal Van, deur Francois du Plessis”

Your email address will not be published. Required fields are marked *