Description
2017 is die 500ste herdenkingsjaar van die Protestante Hervorming. Onthou ons nog wat gelei het tot hierdie belangrike gebeurtenis wat Martin Luther genoop het om die 95 stellings aan die Wittenberg kerk se deur vas te slaan of het ons tred verloor met hoekom dit werk- lik gebeur het? Het die tyd vir ons aangebreek om te vergewe en vergeet wat tot die Hervorming gelei het? Kan waarheid gekompromitteer word op die altar van vrede? Die vraag is, behoort eenheid belangriker te wees as leerstelling? Wat was die hervormers se siening aan- gaande die sewende dag Sabbat? Maak dit werklik saak watter dag ons heilig hou solank ons net in Jesus glo?
Reviews
There are no reviews yet.