Daniël – Profesie – Argeologie, deur Francois du Plessis

R240.00

Language: Afrikaans
Release Date:  2014
Publisher: Amazing Discoveries
Format: 14 DVD Set

Description

As ‘n klein seuntjie het Francois gedroom om eendag Babilon te kon besoek. Dis hier waar Daniël se drie vriende in die vuuroond gegooi is. En dan die verhaal van Daniël in die leeukuil.

Sy vier besoeke aan Irak is vol opwinding terwyl hy na die argeologiese, soterologiese, tipologiese en ander aspekte van die boek kyk. Sy navorsing oor die boek strek buite die grense van Irak en Iran. In Libanon het hy drie reuse inskripsies gesien wat Nebukadnesar vir die argeoloë nagelaat het.

Jy gaan sommige van die Aramese vertalings lees waar hy met die beeld spog wat hy opgerig het. Sy spoggerige taal in argeologie stem ooreen met dit wat hy in hoofstuk 4 kwytraak. Kom kry nuwe waardering vir die wyse waarop Jesus in die hierdie eindtyd boek uitgebeeld word. Kom geniet die verbasende chiasmes  van hoofstukke 2 en 7; 3 en 6 and dan 4 en 5.

Die magtige Nebukadnesar se derde en  laaste bekering in hoofstuk 4 is aangrypend. Mag dit jou begeerte wees om hom en Daniël binne kort met Jesus se wederkoms te ontmoet.

Lesings in die reeks
LESING 1: Daniël Hoofstuk 1 – Deel 1 – 30 Minute
LESING 2: Daniël Hoofstuk 1 – Deel 2 – 44 Minute
LESING 3: Daniël Hoofstuk 1 – Deel 3 – 39 Minute
LESING 4: Daniël Hoofstuk 1 – Deel 4 – 39 Minute
LESING 6: Daniël Hoofstuk 2 – Deel 2 – 37 Minute
LESING 7: Daniël Hoofstuk 2 – Deel 3 – 37 Minute
LESING 8: Daniël Hoofstuk 3 – Deel 1 – 36 Minute
LESING 9: Daniël Hoofstuk 3 – Deel 2 – 41 Minute
LESING 10: Daniël Hoofstuk 4 – 49 Minute
LESING 11: Daniël Hoofstuk 5 – Deel 1 – 31 Minute
LESING 12: Daniël Hoofstuk 5 – Deel 2 – 43 Minute
LESING 13: Daniël Hoofstuk 6 – 48 Minute
LESING 14: Daniël Hoofstuk 7 – Deel 1 – 30 Minute
LESING 15: Daniël Hoofstuk 7 – Deel 2 – 31 Minute
LESING 16: Daniël Hoofstuk 7 – Deel 3 – 40 Minute
LESING 17: Daniël Hoofstuk 7 – Deel 4 – 36 Minute
LESING 18: Daniël Hoofstuk 8 – Deel 1 – 35 Minute
LESING 19: Daniël Hoofstuk 8 – Deel 2 – 39 Minute
LESING 20: Daniël Hoofstuk 9 – 48 Minute
LESING 21: Daniël Hoofstuk 10 – Deel 1 – 39 Minute
LESING 22: Daniël Hoofstuk 10 – Deel 2 – 47 Minute
LESING 23: Daniël Hoofstuk 11 – Deel 1 – 49 Minute
LESING 24: Daniël Hoofstuk 11 – Deel 2 – 39 Minute
LESING 25: Daniël Hoofstuk 11 – Deel 3 – 38 Minute
LESING 26: Daniël Hoofstuk 12 – Deel 1 – 34 Minute
LESING 27: Daniël Hoofstuk 12 – Deel 2 – 42 Minute
LESING 28: Daniël Hoofstuk 12 – Deel 3 – 40 Minute

Additional information

Weight 0.504 kg
Dimensions 19 x 13.5 x 5 cm
Author

Category

Language

Topic

,

Type

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Daniël – Profesie – Argeologie, deur Francois du Plessis”

Your email address will not be published. Required fields are marked *